top of page

Diere Avontuur Aktiwiteitsboeke Bundel

Original price

R2 300,00

Sale price

R2 185,00

VIR GRAAD R:

 

Wanneer jy die bundel koop, spaar jy R300 op koerierkoste plus jy kry ’n bonus van 5% afslag!

 

Alles-in-Een Klankeprogram, vol pret, leer en waarde.


Boeke sluit in:

 

 

  • Liggaamsbewegings per klank
  • Multisensoriese aktiwiteite
  • Werkskaarte
  • Woordeskat Ontwikkeling
  • Klankeliedjies
  • Plakkate
  • Diere feite
  • Perseptuele Oefeninge
  • Lettervormingsversies
  • Skrifoefeninge
  • Plakkers
  • Klankestories
  • Speletjies


Ons klankeprogram sluit ALLES in wat jou kind nodig het om klanke met selfvertroue aan te leer, van liedjies, werkskaarte en dierefeite tot liggaamsbewegings, plakkers, speletjies en meer. Een aankoop vir maksimum waarde.

 

‘n Bundel van vier, een vir elke kwartaal, wat saam die volle jaar se kurrikulum dek vir ‘n gestruktureerde en deurdagte leerervaring.

 

Propvol prettige aktiwiteite, vrolike liedjies, kleurvolle plakkers en boeiende luisterstories. Gebruik die QR-kodes om toegang te kry tot interaktiewe YouTube-video's vir ‘n nog ryker leerervaring!

Quantity

Betalings en Aflewering

Betalings:
Alle betalings vir die aankoop van ons produkte moet gedoen word deur EFT (Elektroniese Oordrag van Fondse). Sodra die betaling afgehandel is, sal ons die bestelling verwerk en die aflewering reël.

Aflewering:
Ons gebruik The Courier Guy vir vinnige en betroubare aflewering. Bestellings neem gewoonlik 3-5 besigheidsdae om afgelewer te word.

Die afleweringskoste is 'n vaste tarief van R100, ongeag jou ligging of bestellinggrootte.

Terugsendings en Terugbetalings:
Alle verkope is finaal. Ons bied geen terugbetalings of omruilings vir enige digitale of gedrukte produkte nie.

bottom of page