top of page
The sun
Meercat riding on a giraffe

Om klanke te leer... is ‘n avontuur!

Die reis na goeie leesvaardighede begin hier

Ek is Mila meerkat!

Ontmoet my in die boekies.

Miela Meercat
Three meercat doing crafts
Ons boeke gebruik ‘n multisensoriese metode wat kinders help om klanke en woorde te leer deur verskillende sintuie te betrek – sig, gehoor en aanraking

Multisensoriese benadering

Meercat doing math
Elke boek dek alle aspekte van leesvaardighede, van klankherkenning tot leesgereedheid, sodat kinders ‘n soliede grondslag kan bou.

Omvattend en uitgewerk

Meercat holding checklist
Ons boeke sluit duidelike riglyne in vir ouers en onderwysers om kinders effektief te help.

Riglyne vir sukses

Meercat singing into microphone
Met liedjies, stories, en interaktiewe aktiwiteite, maak ons boeke leer ‘n prettige ervaring vir kinders.

Pret en motiverend

Ons boeke is ontwerp om kinders op ‘n prettige en effektiewe manier te leer lees. Deur ‘n unieke multisensoriese benadering te gebruik, help ons kinders om klanke, woorde en leesvaardighede te bemeester terwyl hulle speel en ontdek. Hierdie metode is beproef, effektief en word deur ouers en onderwysers vertrou.

Diere Avontuur Aktiwiteitsboek 1

Alles-in-Een Klankeprogram, vol pret, leer en waarde.

Boeke sluit in:

Plakkate

Liggaamsbewegings per klank

Dierefeite

Multisensoriese aktiwiteite

Perseptuele Oefeninge 

Werkskaarte

Lettervormingsversies

Woordeskat Ontwikkeling

Skrifoefeninge

Klankeliedjies

Plakkers

Klankestories

Speletjies

Ons klankeprogram sluit ALLES in wat jou kind nodig het om klanke met selfvertroue aan te leer. Van liedjies, werkskaarte, dierefeite, liggaamsbewegings, plakkers, speletjies en meer. Maksimum waarde met een aankoop.

Prettige aktiwiteite
Visuele elemente
Leer deur doen
Boeke vir verskillende grade

Ons aktiwiteitsboeke

Kies 'n graad om boeke te besigtig
Binnekort beskikbaar!
Binnekort beskikbaar!
Maak lees pret met Dierekarakters!

Help jou kind leer met ons aktiwiteitsboeke.

Edunique Lees se missie is om kinders te help om op ‘n pret en interaktiewe manier leesvaardighede aan te leer. Ons boeke is ontwerp om meer as net klanke te leer – dit bied die volledige pakket van fynmotoriese aktiwiteite, geheueoefeninge en multisensoriese ervarings om kinders se leerproses te ondersteun.

Ek kan nie wag om jou te ontmoet nie!

Meercat walking whilst dancing
Mobile phone with QR code
Miela Meercat on tablet
Maklike toegang met QR-kodes!

Maak leer dinamies en lekker met QR-geaktiveerde liedjies, stories en aktiwiteite.

Skandeer eenvoudig die QR-kodes in jou boek met jou slimfoon om interaktiewe YouTube video’s oop te maak. Dit maak leer nog lekkerder en makliker!

Vind die regte boek vir jou kind! Klik op 'n boek om meer te leer.

Ons volledige reeks

Aktiwiteisboek 1
Aktiwiteisboek 2
Aktiwiteisboek 3
Aktiwiteisboek 4

Vir Graad R

Die ander grade se boekies is oppad, so hou ons dop, sodat jy seker is jy mis nie uit wanneer hulle arriveer nie.

Meercat waving

Hoe ons boeke kinders help lees

Ons metode maak leer pret en interaktief, sodat kinders klanke en leesvaardighede aanleer!

Sing klankliedjies!

Dierekarakters help kinders om klanke deur middel van liedjies en ritme te onthou.
Child dancing listening to music
Child balancing on one leg

Beweeg en leer!

Grootmotoriese aktiwiteite versterk die geheue en klankherkenning.

Speel met sintuie!

Leer deur te voel, vat, ruik, sien en hoor vir beter begrip.
Children playing with paint
Child drawing on paper

Klein handjies, groot vaardighede!

Fynmotoriese aktiwiteite en speletjies help met skryfvoorbereiding.

Speel en oefen!

Speletjies help kinders nuwe kennis vaslê deur pret en interaksie.
Two children high fiving

Is jy reg vir jou kind se leesavontuur?

Elke kind se leesreis moet begin met pret, speletjies en nuwe ontdekkings! Ons boeke maak leer interaktief en opwindend, sodat kinders selfvertroue bou en met gemak leesvaardighede en klanke kan aanleer.

Bly op hoogte!

Sluit aan by ons nuusbrief vir opdaterings oor nuwe boeke en nuttige hulpbronne!

Sluit aan by ons nuusbrief

Meercat holding folded paper

Het jy vrae oor ons boeke? 

Ons span is hier om jou te help. Kontak ons vandag via WhatsApp, e-pos of vul die kontakvorm in. 

bottom of page