top of page

Interaktiewe Aktiwiteitsboek Graad R

Price

R640,00

VIR GRAAD R

 

192  bladsye propvol prettige aktiwiteite, kleurvolle plakkers en luisterstories.  Hierdie boek, wat oor die kursus van ‘n jaar per kwartaal behandel word, fokus op vorms en volg die kurrikulum vir ‘n gestruktureerde en doelgerigte leerervaring.

 

  • Luistervaardighede word verbeter.
  • Fynmotoriese vaardighede waor geoefen.
  • Breinoefeninge word gedoen om flink te dink.
  • Perseptuele-vaardighede word geoefen.

 

Ons oefen al die nodige voorbereidingsvaardighede om suksesvol te kan lees.Ons leer vorms: Sirkel, Vierkant, Reghoek, Driehoek, Ovaal, Diamant en Ster.

Quantity

Betalings en Aflewering

Betalings:
Alle betalings vir die aankoop van ons produkte moet gedoen word deur EFT (Elektroniese Oordrag van Fondse). Sodra die betaling afgehandel is, sal ons die bestelling verwerk en die aflewering reël.

Aflewering:
Ons gebruik The Courier Guy vir vinnige en betroubare aflewering. Bestellings neem gewoonlik 3-5 besigheidsdae om afgelewer te word.

Die afleweringskoste is 'n vaste tarief van R100, ongeag jou ligging of bestellinggrootte.

Terugsendings en Terugbetalings:
Alle verkope is finaal. Ons bied geen terugbetalings of omruilings vir enige digitale of gedrukte produkte nie.

bottom of page