top of page

Hou ons dop, dit kom binnekort!

Miela Meerkat en die span werk hard aan die nuwe Graad 1 en 2 boeke, maar kyk intussen na ons ander reeks boeke vir Graad R.

Sluit aan by ons nuusbrief vir opdaterings en wees die eerste om te weet wanneer dit beskikbaar is.
Miela with building equipment
Diere Avontuur Aktiwiteitsboek 1

Alles-in-Een Klankeprogram, vol pret, leer en waarde.

Boeke sluit in:

Plakkate

Liggaamsbewegings per klank

Dierefeite

Multisensoriese aktiwiteite

Perseptuele Oefeninge 

Werkskaarte

Lettervormingsversies

Woordeskat Ontwikkeling

Skrifoefeninge

Klankeliedjies

Plakkers

Klankestories

Speletjies

Ons klankeprogram sluit ALLES in wat jou kind nodig het om klanke met selfvertroue aan te leer. Van liedjies, werkskaarte, dierefeite, liggaamsbewegings, plakkers, speletjies en meer. Maksimum waarde met een aankoop.

Vind die regte boek vir jou kind! Klik op 'n boek om meer te leer.

Ons volledige reeks

Aktiwiteisboek 1
Aktiwiteisboek 2
Aktiwiteisboek 3
Aktiwiteisboek 4

Vir Graad R

Die ander grade se boekies is oppad, so hou ons dop, sodat jy seker is jy mis nie uit wanneer hulle arriveer nie.

Miela Meercat waving
Aktiwiteisboek 1
Aktiwiteisboek 2
Aktiwiteisboek 3
Aktiwiteisboek 4

Vir Graad R

Die ander grade se boekies is oppad, so hou ons dop, sodat jy seker is jy mis nie uit wanneer hulle arriveer nie.

Meercat waving
Prettige aktiwiteite
Leer deur doen
Visuele elemente

Bly op hoogte!

Sluit aan by ons nuusbrief vir opdaterings oor nuwe boeke en nuttige hulpbronne!

Sluit aan by ons nuusbrief

Miela holding Folded paper
bottom of page