top of page
Graad R
Graad R

Alles-in-Een Klankeprogram, vol pret, leer en waarde.
Boeke sluit in:
Plakkate
Liggaamsbewegings per klank
Dierefeite
Multisensoriese aktiwiteite
Perseptuele Oefeninge
Werkskaarte
Lettervormingsversies
Woordeskat Ontwikkeling
Skrifoefeninge
Klankeliedjies
Plakkers
Klankestories
Speletjies
Ons klankeprogram sluit ALLES in wat jou kind nodig het om klanke met selfvertroue aan te leer. Van liedjies, werkskaarte, dierefeite, liggaamsbewegings, plakkers, speletjies en meer. Maksimum waarde met een aankoop.
Vind die regte boek vir jou kind! Klik op 'n boek om meer te leer.
Ons volledige reeks
Prettige aktiwiteite
Leer deur doen
Visuele elemente
bottom of page